Waking fire
As the first image of the new day
sneaks into your waking mind,
my heart skips a beat
appreciating that image to be my face.
Heavy eyelids struggling to open
once, twice, three times.
Then,
your light.
Almost imperceptibly flaring up to fill
your eyes
with life that is you.
I relive these moments,
sometimes.
Even if I can only have one thing
out of everything in this world.
That one thing
is to fill my soul
with the daily memory
of your waking fire.
Glasie vir een
Op die koffietafel met sy blad van glas
le ´n enkel druppel bloed
Op die glasblad van my koffietafel
is ´n kring rooiwyn
onder die langsteel kristal
Op my koffietafel
is daar ´n ring van bloed
Perfek in sy asimmetrie
Alleen op die koffietafel
staan die langsteel kristalglas
vreemd verlore
met bloed aan sy voetstuk
Die kristalglas kan meer as een kring druk
meers as een sirkel met ´n rand so ongelyk
Kringe bloed op die brose blad
en elkeen wonder waarheen om uit wyk
Op die koffietafel met sy blad van glas
le my kristalglas verwerp versplinterd
gebroke en verlee
waar voorheen drome was
(Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za) Digters is ook welkom om een foto te stuur vir publisering.



Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.