// jy lees ...

Gedigte

Gedigte van Johanette Smit

Indeks van digters

Stuur jou gedigte na bydraes by roekeloos.co.za

Nag

Soos die wind suis
voel ek my are bruis …
in die donker nag,
lê ek en wag, vir die dag …
die bietjie lig van die maan
val oor die skadu’s van die venterraam
‘n uil roep …
na sy groep
die blare waai,
lê op die grond gesaai
dis stil vir nou?
slaap dis wat ek nog wou …

Related posts:

  1. Gedigte van Antoinette Smit
  2. Gedigte van Anell Schalkwyk
  3. Gedigte van Aletta Botha
  4. Gedigte van Aletta Bothma
  5. Gedigte van Ans Ward

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.