Kieslys

Close


*/

05 Mei
2016
Boeke Gedigte
1274 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Skynskadu

Skynskadu is ‘n uitsonderlike versameling van Christine Barkhuizen le Roux se nuutste gedigte.

Met gedigte wat opgedra word aan onder meer Breyten Breytenbach, vorm die kritiese beskouing van lig teenoor donker ook deel van ʼn groter digterlike diskoers.

Op die ingevoegde CD is daar pragtige toonsettings deur Olga en Babette saam Christine se eie voorlesing van haar werk.

Skynskadu / Christine Barkhuizen le Roux — Naledi, 2015; sagteband.

Skynskadu,
Bettie Blom,
5 Mei 2016.

3.5




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke, Gedigte
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke, Gedigte
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke, Gedigte
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Boeke, Gedigte
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Boeke, Gedigte
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Afrique mon désir luistersessie, met Laurinda Hofmeyr | Roekeloos
2018-05-24 08:51:54
[…] Afrika my Verlange / Afrique mon désir produksie was onlangs by die Woordfees, Stel...
Indlulamthi (hulle wat hoër is as die bome) | Roekeloos
2018-05-17 13:15:08
[…] Xhosa – Afrikaans Woordeboek […]...
Pauline
2018-05-16 19:16:26
Waar kan ek oulike stukke soos die in Engels kry vir laerskool leerders?...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.