Daar is te min gedigte oor slegte seks in Afrikaans, en te veel oor die natuur, voëls, God en die liefde.

Ses Afrikaanse digters, een Vlaming en ’n studentedigter kom lees ’n nuwe gedig oor slegte seks voor as deel van ’n Vrydagaandse gin bar.

Met: Loftus Marais, Bibi Slippers, Desmond Painter, Ryan Pedro, Annie Klopper, Andries Bezuidenhout en Charlotte van den Broeck

9 Maart 18:00
85 min | Drostdy-teater, Stellenbosch | R50 | R60 by die deur

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar