Kieslys

Close


*/

07 Augustus
2016
Boeke Gedigte
1490 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Woorde hul storie sien ken

Woorde, uit die mond of skryfhand van mense wat hulle storie ken, boei Bernard Odendaal so lank hy kan onthou.

As poësiedosent in Bloemfontein en, later, skryfskooldirekteur op Potchefstroom kon hy sy brood op grond van sy belangstelling verdien.

Taal lewe egter ook, miskien veral, buite boeke – in die interaksie tussen karakters van vlees en bloed. Toe redakteurs by die webtuiste Versindaba en die koerante Bloemnuus en Volksblad hom dus vra om kort lekkerlees-bydraes oor sy aldagbelewenisse te begin skryf, was huiwer of weier vir Bernard buite die kwessie. Hoewel selde streng feitelik van aard, is die kort vertellings, sketse en besinnings in hierdie bundel almal gebaseer op plekke, mense, vraagstukke en voorvalle wat oor die skrywer se lewenspad gekom het. Wat taal (kan) doen, of wat buite die reikwydte van taal is, vorm ’n draad wat deur die bundel vleg.

Woorde hul storie sien ken / Bernard Odendaal — Naledi — ISBN 9780928316360

Woorde hul storie sien ken,
Bettie Blom,
7 Augustus 2016.

2




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Boeke, Gedigte
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Boeke, Gedigte
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Boeke, Gedigte
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
07 Januarie 2009
Boeke, Gedigte
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.
24 Mei 2012
Boeke, Gedigte
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Afrique mon désir by die Fugard | Roekeloos
2018-09-16 08:49:06
[…] Afrique mon désir, kombineer Hofmeyr, bekend as ‘n meester van toonsettings, ...
Gedigte van Megan Samuels | Roekeloos
2018-09-15 08:58:58
[…] Digters […]...
Weer tyd vir Nommer 37 | Roekeloos
2018-09-09 08:32:35
[…] Nommer 37 is nou beskikbaar op DVD, Box Office en spog met splinternuwe musiekvideo deur L...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.