Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid
Die Stille Epidemie

Oorgewig … Depressie … Haarverlies … Slapeloosheid … Waterretensie? Lei jy aan enige van of al hierdie simptome?
Die stille epidemie ...

Toe neus

Derek Botha: "Los 1 teelepel sout en 1 teelepel koeksoda op in 250 ml water. Drup 2 druppels in baba se neusie om doppies en neusslym los te maak."
nog boererate …

Dokter voer amputasie uit deur SMS
(03/12/2008) 'n Britse dokter wat vrywillige diens doen in die Demokratiese Republiek van die Kongo het 'n seuntjie se lewe gered deur 'n amputasie uit te voer met behulp van SMSe van 'n kollega.
BBC-artikel

Swangerskap

Die eerste tekens van swangerskap.
Swangerskap …

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheidsafdeling beantwoord word en op die blad vir die betrokke onderwerp - raadpleeg altyd daardie blad eerste, net uitgesoekte vrae verskyn op hierdie blad. Lesers moet geduldig wees. Gee altyd soveel van 'n beskrywing van die toestand as moontlik. Voorkoms, simptome, aanvang, ens.

Meeste vrae word beantwoord, maar neem kennis dat daar 'n waglys is. Gaan die Gesondheidsindeks na om te sien of u vraag nie reeds deur iemand anders gevra en / of beantwoord is nie. Wees asseblief geduldig en gaan spreek asseblief u dokter indien u dringend raad benodig.

Spatare

Spatare ontstaan wanneer die aarkleppe onklaar raak wat die terugvloei van bloed na die hart keer.
Spatare …

Swamme

Derek Botha: "Friar's Balsam werk goed vir enige swamaandoening op die vel. Dis ook goedkoop. Was ge-affekteerde area met warm water en seep, droog af en spons dan Friar's Balsam aan met 'n wattebolletjie. Los vir 10 minute en was af met warm seepwater. Herhaal 2 - 3 maal per dag."
nog boererate …

Tendonitis

Tendonitis is 'n vorm van inflammasie.
Tendonitis …

Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner