AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. Atleetvoet (Tinea)Atleetvoet (tinea) is 'n soort fungusinfeksie. Die vel raak skurf en seer, blasies vorm en die vel dop af. Indien die naels besmet is raak dit los of dit verdik en verkleur. Die infeksie begin gewoonlik tussen die tone en versprei dan na die naels en voetsool. Die mees algemene behandeling is 'n funguswerende room. Indien jy maklik atleetvoet opdoen moet jy op die volgende let:
|
Gesondheidsgids |