Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Bloukolle

Linette Meyer skryf: "My man het hoë bloeddruk. Hy is 27. Hy neem medikasie hiervoor. Die laaste week kry hy vinning blou kolle. Jy raak skaars aan hom of jy stamp homself liggies dan is dit dadelik blou! Van die kolle weet hy self nie waar dit vandaan kom nie. Wat kan die veroorsaak wees! Het ons rede om bekommerd te wees?"

Antwoord: Bloukolle is die liggaam se natuurlike reaksie op trauma. Probleme met bloeding kan erge bloukolle veroorsaak, maar ek kan nie vir jou sê wat fout is nie omdat daar so baie moontlikhede is. Die beste is om jou dokter te gaan spreek.




Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner