AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. BOERERAATHet jy ´n boereraat? Laat ons weet deur HIER te kliek. A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z BBaba se tandvleis jeuk Bababoude wat brand Babbelas of Drink baie water voor jy alkohol gaan gebruik en verhoed sodoende dat jou babalaas die volgende dag te erg is. Bene wat pynTrek kattekruidblare soos tee, gooi dit in warm water en plaas jou bene daarin. en Wouter: Benoude Bors Beroerte Beseerde Spiere Blaasinfeksie of Drink bietjie koeksoda in kookwater. of Laat granaatskille soos tee trek en drink dit dan. Bloed Bloeddruk Bloei Borskwale of Kook ´n stuk Saliebos in water, totdat vloeistof lyk soos sterk tee. Neem een koppie daarvan en kook tot ´n stroop met 2 koppies suiker. Voeg 1 botteltjie borsdruppels en en ´n halwe koppie suurlemoensap by en skud goed. Drink 1 eetlepel vol 3 maal per dag. Brand uit te trek Brand Brandvoete Hou voete in water met Jik in. of Hou voete in water met sout in.of Hou voete in water met Epsonsout in. Brandwond of Smelt 1 botteltjie Swaelbalsem, 1 eetlepel Roulynolie, 1 eetlepel Soetolie, 1 botteltjie Haarlemesins, 1 eetlepel Kasterolie en 1 eetlepel byewas saam. Smeer op die lappie en sit soggens en saans op. Indien die wonde deur ´n suur veroorsaak is moet jy eers koeksoda oorstrooi voor jy die salf gebruik. of Smeer ´n pasta van koeksoda en water aan. of Smeer Vicks aan. Dit trek die brand uit en verhoed dat waterblase vorm. of Smeer Vaseline aan. Dit trek die brand uit en verhoed dat waterblase vorm. Brongitis Buikpyn CD |
Gesondheidsgids |