AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. BosluiskoorsRiana skryf: "Hey, Ek het jou hulp nodig, ek vermoed ek het bruinvlies ontsteking, ek kry vreeslike hoofpyne en my net is stuuf, my oe is lig sensitief ens. Ek is so 4 weke gelede deur 'n klein rooi borsluis op my maag en toe op my kop gebyt, die 1 op my maag het ons mooi afgehaal daar het niks agter gebly nie, maar op my kop het ek hom afgekam, ek het die hoofpyne seker so 3 weke terug gekry, maar ek hoor breinvlies ontsteking is dodelik en dis 'n kwessie van dae myne is al weke! Kan dit breinvlies ontsteking wees?" Antwoord: Dit is wel die simptome van breinvliesontsteking, maar dit kan ook bosluiskoors wees. Die siekte word deur bosluise oorgedra. Jy kry dit wanneer 'n besmette bosluis 'n mens byt. |
Gesondheidsgids |