Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Gesig

Nicoleen Richards :
Vir jou gesig: vat gewone mieliemeel, gooi dit in die palm van jou hand en maak 'n pasta met water. Vryf jou hele gesig en nek daarmee. Spoel af en sien die verskil.


Frambose vs plooie

Frambose is die vrug met die meeste antioksidante wat plooie en velkanker teenwerk. Dit het 'n lae glukemiese lading vir baie energie en dit is 'n natuurlike antihistamien.


Gesigmaskers
Vir ´n olierige vel (nie vir diegene met aknee):
Druk ´n ryp tamatie plat en stukkend. Wend aan en los vir 15 minute. Spoel af met warm water (nie vuurwarm!).

Vir ´n droë vel (nie vir diegene met aknee):
Smeer mayonaisse aan jou gesig en los vir 20 minute. Spoel af met koue water.

Vir ´n blink vel (nie vir diegene met aknee):
Smeer heuning aan jou gesig en nek. Los op tot dit droog is. Spoel af met baie warm water.

Vir olierige vel:
Meng 10 druppels suurleoensap met een eierwit. Meng dit goed en wend aan (very die oogareas). Los op vir 20 inute en spoel af met lou water.

As jy nodig het om daai gesig vir ´n dag te laat styftrek en die porieë laat kleiner lyk, neem eierwit en plaas dit op jou gesig. Hou dit op tot die wit droog geword het.


Goedkoop lipstiek
Vir 'n natuurlike lipstiffie wat baie lank hou kan jy rou beet fyn maak en aanwend.





Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner