AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. Bloeding tydens swangerskapPam skryf: Antwoord: Joan Etzebeth skryf: Antwoord: Daar kan verskeie oorsake wees. Soms is dit 'n aanduiding van probleme en soms nie. Heelwat vrouens bloei tydens daardie eerste 12 weke van swangerskap, MAAR dit moet altyd ernstig opgeneem word.
Hou altyd jou dokter op hoogte van jou bloeding en skakel hom dadelik wanneer jy pyn, krampe, koors, sametrekkings ervaar of onderskeibaar deeltjies in die bloeding kan sien. |
Gesondheidsgids |