Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Benodighede vir die hospitaal

Rensia skryf:
"Waar kan ek soek vir 'n lys van benodigdhede wat moet saam hospitaal toe (vir mamma en nuwe baba)"

Antwoord:
Jou lys sal afhang van jou persoonlike behoeftes, maar heelwat van ons sal die volgende nodig kry:

  • Maak seker jy het al die dokumentasie met betrekking tot jou bespreking in die hospitaal. Mens vergeet dit maklik
  • Rekkies of iets anders om jou hare uit jou gesig te hou.
  • 'n Bevogtiger vir jou lippe.
  • Nagklere wat los en gemaklik is. Die bostuk moet verkieslik kort moue hê, sodat jou bloeddruk maklik geneem kan word.
  • Kamerjas
  • Pantoffels
  • Sokkies
  • Onderklere
  • 'n Borsvoedingsbra.
  • Tydskrifte en 'n boek
  • Jou MP3-speler met jou gunsteling musiek.
  • Jou gunsteling kussing.
  • 'n Foto van jou familie.
  • Geld vir die masjiene in die hospitaal se voorportaal.
  • Toiletware (tandeborsel, tandepasta, sjampoe en deoderant)
  • 'n Nuwe stel klere en 'n paar plat skoene vir wanneer jy huis toe gaan.
  • Jou digitale kamera.
  • Iets om aan te peusel.
  • Selfoon
  • Onthou die babastoel vir die motor!
  • 'n Stel klere en babasokkies waarmee baba kan huis toe gaan. Ja dis dalk outyds, maar dit voel goed.
  • 'n Babakombers.
  • Naelknipper vir babatjies.





Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner