Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Bevrugting

Anoniem vra :
"Ek wil graag weet wanneer 'n man ontlaai & jy kom in aanraaking daarmee kan jy swanger raak? Om beter verduidelik,tydens seks net voor hy ontlaai haal hy die penis uit & ontlaai dan. As my liggaam se my arm met dit in aanraaking kom kan ek swanger raak?"

Antwoord :
Jy kan slegs verwagtend raak indien die manlike sperm in aanraking kom met een van jou eierselle wat dit in die vagina sal vind. Daar kan sperm uit die penis kom sonder dat hy "ontlaai" in jou. Maak seker hy gebruik ALTYD 'n kondoom.





Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner