Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Prostaatkanker

Werda skryf :
"My pa het prostaalkanker en hy is op medikasie en hy het die probleem met hardleiwigheid, is daar enige kos of natuurlike middels wat hy kan gebruik vir sy maag?"

Antwoord :
Jy sal met 'n dieetkundige wil praat wat spesialiseer op die gebied van geneeskundige voeding en sy dokter. Die rede hiervoor is dat jy moet weet watter uitwerking enige middel of voedsel op die medikasie wat hy neem kan hê, of watter uitwerking dit in kombinasie met die medikasie sal hê. Soos vir enige kanker is voeding baie belangrik. Vir prostaatkanker het die Prostate Cancer Foundation 'n goeie inligtingstuk oor voeding -> klik net hier om die .pdf-lêer af te laai.





Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner