Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Baba buie

Laetitia skryf:
"My seuntjie 19mnde huil hom uit. Soms begin hy sommer net te huil en dat huil hy hom uit. Dit is gaan gewoontlik gepaard met blou word van lippe en vingers hy begin ook dan styf trek net daarna gee hy dan 'n klein asempie en dan lyk hy verdwaald vir 'n paar minute en dan is dit weer reg. Is dit asgevolg van die asma waarvoor hy behandel word of kan dit dalk iets anders wees? Ek is baie bekommerd!! Raad asb."

Antwoord:

Neem hom na 'n pediater vir 'n diagnose.
Dit kan bloot net 'n slegte bui wees. Maar dit is beter om seker te maak en hom dokter toe te vat.
Wat jy kan maak is om al die simptome van 'n vloermoer teen te werk. Wil hy nie dalk net iets hê nie. Is hy nie net baie moeg en wil gesus wees nie? Dalk is hy honger? Soek hy dalk 'n speelding? Dalk is daar te veel stimulasie en hy soek net 'n stil plekkie?





Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner