Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Gesplete verhemelte

'n Gesplete verhemelte is die verdeling van of opening in die verhemelte. Dit kan slegs 'n verdeling van die bo-lip wees, 'n haaslip, of dit kan strek vanaf die lip tot deur die verhemelte. Dit is 'n baie algemene geboorte defek.

Dit kan baie ontstellend vir ouers wees, maar die goeie nuus is dat dit maklik en sonder veel letsels herstel kan word.


Hilda Erasmus vra: "Wat veroorsaak 'n gesplete verhemelte en haas lip?"

Antwoord: Wanneer baba's gevorm word het hulle almal hierdie opening in die verhemelte. By sommige groei dit egter nie (reg) vas nie. 'n Gesplete verhemelte of haaslip is die gevolg. Navorsers kon nog nie regtig 'n reël maak wat vir alle baba's geld nie. Dit is waarskynlik 'n kombinasie van genetiese en omgewingsfaktore.
Jy kan iets doen aan gene nie, maar jy kan sekere omgewingsfaktore uitskakel. Vermy rook, alkohol, skadelike medikasie en eet gesond.




Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner