AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. GewigsproblemeTanya du Plooy skryf: "Ek het met die swangerskap van my dogtertjie 45kg opgetel en in die afgelope 3 jaar darem al 20kg daarvan afgeskud. Is daar 'n maklike manier om van die res ontslae te raak?" Antwoord: Die maklikste manier is 'n gesonde dieet en oefening en nogmaals oefening. Anna-Maria skryf: "Ek is 'n 39-jarige getroude vrou wat met 'n groot gewigsprobleem sit en ek
het nie die gelde om alle duur produkte te koop om te probeer gewig te
verloor nie miskien kan julle my raad gee oor hoe ek te werk kan gaan om
gewig te verloor. Ek het ook laas jaar die dokter gespreek oor probleme wat
ek gehad het met my oë hy het toe aan my gesê ek het Mennier se siekte in my
oor hy het toe medikasie voorgeskryf maar dit het net 'n rukkie gewerk nou
weet ek nie meer wat om te doen nie. Ek is ook gediagnoseer met hoë
bloedruk en drink nou daagliks pille daarvoor. Antwoord: Anna-Maria, |
Gesondheidsgids |