AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. BOERERAATHet jy ´n boereraat? Laat ons weet deur HIER te kliek. A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z HHaarsorg Hardlywigheid Hitte uitslag en velirritasies Hoes of Sit asynkompresse op die voorkop en slape. of Meng 500g heuning, 1 bottletjie Paragorie, 1 botteltjie Turlington, 1 botteltjie Pepermentdruppels, 1 botteltjie Borsdruppels en 2 eetlepels asyn. Skud goed voor jy dit gebruik. Gebruik 2 keer per dag. Dis ook goed vir Asma en ander longkwale. of Meng heuning, fyn gemmer, Jamaicagemmer en Turlington. Drink vir hoes. of Kou ses kruinaels en sluk die sap in. of Los een eetlepel gliserien op in een glas warm melk en drink stadig. of Verhit soutlose botter en 'n bietjie heuning saam en drink wanneer dit afgekoel het. of Michele Gilliland: "As jy al alles probeer het om jou hoes op te klaar en niks werk nie, probeer die volgende. Ek het 3 kinders en gee vir hulle hierdie tuisgemaakte hoesgoed. Sny so 3 groot rooi of wit uie in ringe, gooi halwe pak treacle suiker oor. Laat staan so 2 dae in yskas om te trek. Gooi 2 botteltjies borsdruppels (Lennon) en 'n klein bietjie glycerien by. Roer deur en laat staan nog so dag. Gooi deur siffie en bêre in yskas. Drink soos jy dit nodig het. of George Moore: "Man ek het so 'n lelike hoesie gekry die winter toe sê 'n ou taante om die draai van my ek moet die volgende gebruik: of Nan Lödveteig: Sny 'n ui in skywe. Pak die skywe in lae in 'n botel en strooi bruinsuiker op elke laag. Druk 'n halwe suurlemoen daaroor uit en laat staan om 'n stroop te trek. Die resep is eenvoudig maar kan gereeld gebruik word en droog selfs n loopneus op by kinders. Hoofpyn |
Gesondheidsgids |