Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

BOERERAAT

Het jy ´n boereraat? Laat ons weet deur HIER te kliek.


A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

I

Insekbyt
Sit bietjie asyn op bytplek om die pyn te verlig.

of

Derek Botha: "Smeer appelasyn aan vir insekbyte, dit werk die beste vir insekbyte - veral muskietbyte. Dit werk egter nie vir alles nie. Vir byte wat nie verlig word met asyn of appelasyn nie, of nie gesond wil word nie, soos spinnekopbyte, gebruik onverdunde laventelolie op 'n wattetjie en plak dit oor die bytplek. Plaas nuwe watte elke 6 - 8 uur totdat bytplek gesond is. Die watte moet die hele ge-affekteerde area bedek. Maak seker dis onverdunde aromaterapie-olie. Indien asyn of appelasyn of laventelolie nie beskikbaar is nie, kan ys gebruik word om die brand of jeuk tydelik te verlig."





Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner