Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Kliere

Leana De Wet skryf: "My seuntjie is 3 en het skielik 'n hoë koors ontwikkel en toe merk ek 'n geswelde massa onders sy ken, sy nek en langs sy kakebeen op, slegs aan die een kant. Hy is nou al 3 dae op antibiotika en dit is steeds geswel en het 'n hoë koors. Die pediater praat van 'n kiem in sy kliere, dit help my nie, wat beteken dit ek doen navorsing op geswelde kliere en als dui na limfklier kanker se diagnose. Help my om meer te weet hieroor asb."

Antwoord: Mens dink altyd die ergste.
Dit klink asof sy kliere erg geswel is. Almal se kliere swel tydens iets soos byvoorbeeld verkoue, al is dit net effens. Daar is baie limfkliere in die nek. Hulle werk is om infeksie in die kop, nek of keel te dreineer. Dit is veral infeksies in die keel wat hulle erg laat swel. So 'n infeksie kan weke neem om weg te gaan. Solank dit nie meer swel nie is dit onder beheer. Op die stadium moet mens maar vertrou op die pediater se kundigheid.




Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner