Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Longontsteking

Louie van der Watt skryf: "Is longontsteking se kieme/virus deur die lug oordraagbaar? Indien wel, hoe en hoe kan dit voorkom word?"

Antwoord: Ja. Meeste borsinfeksies word deur bakterieë of virusse veroorsaak, sommige word ingeasem. Longontsteking ontstaan wanneer 'n infeksie ontstaan in die kleiner lugpype en klein lugsakkies, meestal veroorsaak deur bakterieë. Om dit die hoof te bied moet jou lugweë gesond wees en jou algemene weerstand teen siektes goed. Moet nie rook nie en beweeg, stap of draf gereeld, dit hou jou longe gesond. Ouer mense is veral vatbaar, juis omdat hulle nie meer so baie beweeg nie.




Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner