AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. BOERERAATHet jy ´n boereraat? Laat ons weet deur HIER te kliek. A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z MMaag spoel of Linda Labuschagne of Derek Botha: "Indien jy nie allergies is vir jodium nie, drink 6 druppels Lugol's iodine op 100 ml water 3 maal per dag. Moenie langer as 3 dae aanhou nie." of Derek Botha: "Osoneer 'n glas water vir 10 minute en drink dadelik. Moenie meer as 2 maal herhaal nie." of Derek Botha: "Osoneer olyfolie vir 10 minute en drink 1 eetlepel elke 2 uur totdat spoelmaag bedaar." of Derek Botha: "Meng 'n teelepel mielieblom in 'n kwartglas water en drink. Herhaal elke uur totdat loopmaag gestol is." Maagkanker Maagpyn of Meng 1 koppie melk, 1 botteltjie versterkdruppels, 1 botteltjie Turlington en ´n halwe botteltjie Haarlemesinsdruppels in ´n bottel. Gebruik 1 tot 3 keer per dag. of Trek die blare van die wilde-alsbos soos tee en drink. of Maak 'n warm pap van semels en meng dit met naeltjies wat fyngestamp is. Sit dit op jou maag. of Maak 'n warm pap van rou uie en semels en plaas op jou maag. of Maak vinkeltee. Dit help vir maagpyn. of Vars basielkruid help verminder maagkrampe. Masels Mangels of Derek Botha: "Spuit 1 spuit met 'n spuitbottel van vodka of ander sterk alkohol agter in keel, tong uitgesteek. Herhaal elke uur. Moenie eet of drink vir 15 minute voor of na aanwendig." MigraineOm migraine te verlig neem 'n bietjie fyn gemaakte droeë gemmer en meng dit in kookwater, verkoel en drink dit sodra dit koel is. Moesie |
Gesondheidsgids |