Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Mediese Woordeboek

A - M | N | O | P | Q | R | S | T | U | V | W | X | Y | Z

Z

Z, <kyk atoomgetal> Z

Z-lyn, <kyk ook A-band; H-band; I-band> Z line (mikroskopiese lyn in spiervesels wat miofibrille van mekaar skei <die afstand tussen twee Z-lyne word 'n sarkomeer genoem>)

zero, zero (nul of nulpunt)

Zn, <kyk sink> Zn (chemiese simbool)

zona, zona (sone of gebied)

zona fasciculata, zona fasciculata (middelste laag van die bynierskors)

zona glomerulosa, zona glomerulosa (dun buitenste laag van die bynierskors)

zona granulosa, zona granulosa (buitenste laag selle om die ovariumfollikel)

zona retikularis, zona retikularis (binneste laag van die bynierskors)

zonula, zonula (klein sone)

Stuur jou bydrae vir die woordeboek hier:
Woordeboek bydraes ...





Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner