Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Medikasie

J Reynders skryf: "Is dit skadelik om vicks aan my dogtertjie se borsie te smeer, sy is nou 14 maande?"

Antwoord : Word aangeneem jy praat van Vicks VapoRub. Dit behoort nie gebruik te word vir kinders jonger as 2 jaar (24 maande) nie.


Chantell Lombard skryf :
"Is dit normaal vir die medikasie wat aan my voorgeskryf is vir my maagseer om my hoofpyn, sensitiewe vel, bene wat pyn en ongelooflik gevoelige borste te gee (ek het 'n baba van 5 maande en borsvoed nog)."

Antwoord :Jy noem ongelukkig nie wat die medikasie is nie, maar meeste medisyne kan newe-effekte hê. Op die medikasie se voubiljet sal hulle die moontlike newe-effekte aangee. 'n Mens moet altyd die inligting nagaan voor jy die medikasie neem, swanger vroue en vroue wat borsvoed net meer so.





Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner