AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. BOERERAATHet jy ´n boereraat? Laat ons weet deur HIER te kliek. A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z NNaarheid of Eet rou gemmer vir naarheid. of Vars basielkruid help teen naarheid. Neus toe of Derek Botha: "Drup 1-2 druppels aromaterapie laventelolie op 2 bolletjies watte en plaas dit in die hoeke van die wiegie, ten minste 20 cm weg van baba af. Dit sal die neusie laat oopgaan." of Derek Botha: "Smeer Vicks onder aan baba se voetjies vanaf eenjarige ouderdom. Dit help vir hoes ook." of Derek Botha: "Los 1 teelepel sout en 1 teelepel koeksoda op in 250 ml water. Drup 2 druppels in baba se neusie om doppies en neusslym los te maak." |
Gesondheidsgids |