AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. NaelfungusTersia skryf: "Ek het 'n fungus infeksie onder my groottoon nael. Soms is dit baie seer en het al antibiotika geneem wat baie duur is,(vir 3 maande aaneen), maar dit het gladnie gehelp nie. Ek het ook al by naeltegnikuste botteltjies anti-fungus gekoop en dit gebruik en steeds help dit nie. Die nael hou ek baie kort, sodat ek dit altyd heeltemal droog kan hou. Is daar nie dalk iewers 'n ander raad wat ek kan volg nie? Ek wil regtig nie met 'n lelike toonnael sit nie! Baie dankie!" Antwoord : Dit is 'n lastige toestand. Dit is soms moeilik om te behandel en kan aanhoudend voorkom. |
Gesondheidsgids |