AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. Noodhulp vir babaSonja Tait: "Ek is opsoek na 'n lysie met belangrike medisyne vir 'n pasgebore baba wat ek kan aanvul net vir daai tye wat dokters nie dadelik beskikbaar is nie soos bv: panado stroop ens. Stel dit so amper 'n noodhulp kassie vir my baba." Antwoord: Daar is oulike noodhulptassies vir baba's in die handel beskikbaar, maar nie almal het alles wat mens graag wil hê nie. Jy kan een van die tassies aanskaf en dan net aanvul of jy kan jou eie maak.
|
Gesondheidsgids |