Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

BOERERAAT

Het jy ´n boereraat? Laat ons weet deur HIER te kliek.


A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z

O

Oë wat jeuk
´n Knippie koeksoda word met koue water gemeng. Vee dit liggies oor jou oë met watte.

Omlope
Smeer klapperolie aan.

en

Die oumense het geglo jy moet ink aan 'n omloop smeer.

en

Anna-Marié:
Maak 'n bietjie blousel, wat fyngemaak is met Vaseline, tot 'n paste, en smeer gereeld aan omloop. Dit werk regtig goed.

Ontsmetmiddel
Trek 'n 10 cm tiemietakkie en drie salie-blare vir vyf minute lank in kookwater. Gebruik die treksel as 'n ontsmetmiddel.

Oogpyn
Gooi bitteraalwynsap in.

Oogsorg
As ´n oog uit die kop spring, was die oog mooi met lou water. Druk die oog dan versigtig weer terug en sit koue kompresse op.

en

Maak tee met kweperblare en was jou oog daarmee.

Oorpyn
Braai klapperolie en knoffel saam en gooi in oor.

en

Druk 'n stukkie ou spek in jou oor vir oorpyn. Hou aan daarmee solank jou oor pyn.

en

Druk 'n stukkie tabak in jou oor vir oorpyn.

en

Susan Lourens : Plaas 'n knippie bakpoeier op die kind se tong (3x). Dit het my kinders gehelp toe hulle oorpyn gehad het. Dit werk!




Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner