AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. Ovariale sisteDina-Mari skryf: "Ek wil net graag weet wat kan alles die oorsake wees tot die dat 'n vrou/meisie gewasse kry op hulle eierstokke. Wat moet 'n mens doen om dit te voorkom?" Antwoord: Hierdie gewasse (genoem ovariale siste) ontstaan waar weefsel wat vloeistof produseer abnormaal groei en die vloeistof wat geproduseer word nie daaruit kan ontsnap nie. Die meeste van hierdie gewasse is nie kwaadaardig nie. Onthou dit is nou belangrik dat jy gesond eet en bietjie oefening inkry ter wille van die kleinding. Bespreek dit met jou dokter. Hy / Sy sal kan raad gee indien jy moet ag slaan op jou bloeddruk of suiker. Hoë bloeddruk is die een wat die meeste voorkom by vroue wat te veel gewig dra. Pre-eklampsie kan as gevolg hiervan ontstaan. Oorgewig vroue is ook gemiddeld langer in kraam. |
Gesondheidsgids |