AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. PitswereAnoniem skryf: "Dit is die tweede keer binne 4maande dat ek 'n groot, harde,baie pynlike sweer onder die vel op my linker sitvlak ontwikkel. Ek is 62, nie oorgewig nie,sweet slegs as ek oefen en is baie gesteld op persoonlike higiene.Dit laat my dink dat ek 'n lae weerstand het teen bakteriele infeksies. Aangesien ek 'n gesonde persoon is wat glo aan gesond eet en 'n gesonde lewenstyl beoefen, sal ek graag wil weet wat ek kan doen om hierdie toestand te verbeter.Die vorige sweer moes ek laat oopsny en dit lyk of ek dieselfde nou sal moet laat doen aangesien dit net groter en pynliker word. Help asseblief!" Antwoord: Sover dit behandeling betref kan jy nie op hierdie stadium veel doen nie. 'n Pitsweer (indien dit 'n pitsweer is) wat reeds ontstaan het gaan sy gang gaan en medikasie gaan dit nie stuit nie. |
Gesondheidsgids |