AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. SpatareSpatare ontstaan wanneer die aarkleppe onklaar raak wat die terugvloei van bloed na die hart keer. Bloed wat afwaarts vloei dam op in die are met die gevolg dat die are hul struktuur verloor. Die probleem met aarkleppe is gewoonlik oorgeerf. Dit kan ook ontstaan weens swangerskap of oorgewig. Spatare kom veral in die bene voor. Algemene simptome is moeë bene, pyn en geswolle enkels. Dit kan ook gebeur dat die bene 'n bruinerige blou kleur kry as gevolg van 'n tekort aan suurstof. Ondersteunende rekkouse word aanbeveel vir persone met spatare. Rekkouse los egter nie die probleem van pyn of onooglike bene op nie. Verloor gewig indien jy orgewig is. Die raad aan almal met spatare is om baie te stap. Chirurgiese behandeling sluit in stroping van die aar. Die is 'n klein operasie met uitstekende resultate. |
Gesondheidsgids |