AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. BOERERAATHet jy ´n boereraat? Laat ons weet deur HIER te kliek. A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z TTandpyn of Smeer bruin skoenwaks aan wang. of Byt ´n naeltjie vas. of Sit brandewyn op watte en byt vas. of Sit olyfolie op watte en byt vas. of Vir tandpyn sit jy 'n koue, nat lappie op en bedek dit met 'n droë doek. Drink gereeld koue water. of Sit naeltjie-olie op 'n seer tand. TBMargaret Steele: "Meng een bottel Turlington met kondensmelk, dit moet die hele blik wees, roer goed dan gooi jy dit in a peanut butter bottel, baie goed vir TB, maar jy moet dit neem op jou nugter maag omtrent een tot twee eetlepels." Te veel geëet Tepels Toebors by kinders U |
Gesondheidsgids |