AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke
DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek
|
(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.) Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.comVrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word. TandvleisontstekingTandvleisontsteking word veroorsaak deur stukkies kos wat om die tande saampak. Die tandvleis raak gevoelig en geswel. Normaalweg het dit 'n pienk kleur. Dit kan selfs bloei wanneer jy jou tande borsel. Dit raak baie ernstig wanneer jou tandvleis begin doodgaan. Jou asem ruik dan gewoonlik sleg. Die membraan wat in die tandholte is kan beskadig word en veroorsaak dat die tand los raak. Die toestand staan bekend as periodontitis. Om dit te verhoed moet jy gereeld tande borsel en flos. |
Gesondheidsgids |