Webwerf bepalings en voorwaardes
roekeloosroekeloos.co.za
Webroekeloos.co.za Google

AFDELINGS
Boeke
Dagboek
Flieks
Forums
Foto's
Gedigte
Gesondheid
Grappe
Motor
Musiek
Sêgoed
Seks
Teater
Trivia
Verhale
Wenke

DIENSTE
Advertensies
Eensames
Woordeboek

TEKEN IN
op Roekeloos se
gratis weeklikse
nuusbrief!

Roekeloos
vir jou
Google Toolbar

Gesondheid

(Alle materiaal wat op Roekeloos.co.za verskyn moet slegs op sigwaarde aanvaar word. Daar word geen waarborg gegee of geimpliseer oor die korrektheid van die inligting nie.)

Hierdie afdeling se inhoud verskuif binnekort na Boererate.com

Vrae en opmerkings kan gestuur word na . Alle korrespondensie sal as vertroulik hanteer word. Vrae sal slegs in die Gesondheids-afdeling beantwoord word. Lesers moet geduldig wees, want daar kan net ´n sekere aantal vrae per week beantwoord word.

Tinnitus


Annie Prinsloo skryf: "Ek lees vanoggend oor tinnitus in roekeloos. Ek is stokdoof en geen geluide van buite gaan in my geval help nie en juis daaroor is ek aan die gek word van al die deurmekaar gedreun gesuis en geluide. Gee my net een antwoord: Is dit moontlik dat 'n dowe mens soos ek geluide kan ervaar? Ek het op jeugdige ouderdom breinvliesontsteking gehad en my oorsenuwees was daarna dood en die laaste jare het die binneoor ook verkalk nou het ek hierdie gedreun met geluide in die kop. Dit maak my gek. Help asb indien u kan,want ek het al alles probeer."

Antwoord: Dit is nie onmoontlik nie. Daar word groot spronge gegee op tegnologiese gebied. Mens lees gereeld van nuwe uitvindings. 'n Oorspesialis behoort jou oor die jongste produkte te kan inlig. Die kanse is baie goed dat jou lewensstandaard met betrekking tot gehoor eendag verbeter sal kan word.




Gesondheidsgids
A
B
C
D
E
F
G
H
I
J
K
L
M
N
O
P
R
S
T
U
V
W

BOERERAAT

MEDIESE WOORDEBOEK



  Artikels direk



Subscribe to RSS headline updates from:
Powered by FeedBurner