// jy lees ...

Grappe

Afskrikmiddel

Landdros in die Oos-Kaap het twee beskuldigdes voor hom – klagte: dwelmgebruik.

Hy besluit om hulle ‘n kans te gee en stel die saak uit tot die volgende Maandag met die opdrag dat hulle ander dwelmgebruikers van die dwelms moet afkry.

Maandag verskyn hulle voor die hof.

Beskuldigde 1 sê hy het 12 mense van dwelms afgekry. Landdros wil weet hoe. Beskuldige 1 sê hy het die volgende prentjie vir hulle geteken:

O o

Hy verduidelik; “Ek het vir hulle gesê die eerste sirkel wys hoe groot ‘n brein was voor dwelms gebruik is, en die klein sirkel hoe die brein gekrimp het na dwelmgebruik. Twaalf het dadelik opgehou dwelms gebruik”.

Landdros was tevrede.

Beskuldigde 2 sê hy het 117 gekry om op te hou dwelms gebruik. Hy moes toe verduidelik. Hy teken ook toe ‘n prentjie:

o O

Sy verduideliking: “Ek het vir hulle gesê die eerste sirkel wys hoe groot jou hol is voordat jy tronk toe gaan.”

tronk toe

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Kinders spandeer miljoene op dwelms
  2. Dwelms gewild by jonges
  3. G-string
  4. Nog ‘n Springbok erken dwelmgebruik

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site