Koos word die oggend wakker met twee blou oë.
“Sien jy wat gebeur as mens 3 liter bier drink!” sê sy vrou.
“Maar ek ek niks gedrink gisteraand nie!” antwoord Koos verward.
“Nee” antwoord sy “maar ek het!”
♦♦♦
(Stuur jou grappe na bydraes [by] roekeloos.co.za)
♦♦♦
Koop / Buy 10 Jaar van Afrikaanse Grappe … (e-Boek PDF, DRM Free)



Bespreking
Geen kommentaar vir “Blou oë vir Koos”