Kieslys

Close


*/

28 Junie
2012
Grappe
6764 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

#ColouredSpreekWoorde (Coloured Spreekwoorde)

#ColouredSpreekWoorde was vroeër die week die gewildste onderwerp op Twitter in Suid-Afrika. Ons het so ‘n paar geskraap:

Julle bekkies klap soes nat wasgoed.

In life – J trek aire jou sokkies op of jou panty af – ma buk gaan jy!

Mens kan sien wies jo ma!

Maakit of Paakit mybru!

Kyk voor jou, die wellfair sal agter jou kyk!

Daai klas wyn is nie vir ‘n man met ‘n dun kopvel nie.

Laat ek vir jou vertel wat vis innie Kaap kos.

Hierie isi vinger waarva die meide skinner my brutjie!

Stiek uit jou bang ding!

Jy wil mos baklei soes iemand wat op medical aid is!

Jy speel met jou ma se trane.

PW’s (Piele met Wiele)

Vrydag is Paydag!

‘n Man met ‘n kar is almal se man.

Daai kîn is stirvy jong.

Waa blom jy nou?

Naai, daai’s ie fair nie, os amal love an vi ouma!

N@@i mybru, sien jy, die ding staan so!

Wavo lag djy … het jo pa gepay?

Ei oneday-oneday jy hou jou so k@k, hulle roep jou Twinsavers.

Nee, hy hou mos vi hom lekke oo’lams.

Jy lag nog so hik-hik? Ek sal vijou slaan lat jy lê ruk-ruk.

Sy’s lekke gebou ma kak gepleister!

As ek jy was hou ek once my bek!

Hosh my ma se kind.

Steek hom baby, steek hom!

Jy maak jou laat!

Boeta, kint, kanallah, my ma se kind.

Hey sweetness you my weakness.

Girly you make my toes go curly.

Is true my broe!

Ek sla jou klap lat jou snop ‘n bowtie maak.

Jy maak jou mos lelik laat outjie.

Is winter – soe da is 27 sop-bompies in freezer – all you need now is a microwave …

JoH meisiE gie vimY uk!

Die herE ga jou seen mybru.

Wie maakie jol vol.

Jirre! Is jy dan behoeftig?

Daai girl se yaat is mos – yoooohhhh!

‘n Mens eetie voo honger mense nie.

Eks nou dikgevriet.

Lekke soes ‘n crekker!

Nou praat jy mos warme kak.

Maak ‘n Ding!

Jou mase vishoek.

Oooh jurre, I can breek!

Was jy a bol, het ek saam jou gerol.

Jarre jou bek stink! Gat was asseblief jou tanne.

Vi my dop hou nie is ek jou man?

Jy herrit! Gebore merrit!

Hy wêk op my gat hy.

Ek sê wat skit?

Yess! Ma se vleis? Hoe lyk hulle?

Ek slat vi jou tien-an die grond en ytmekaar yt.

Hy soek net vleiskoek.

Dais my number!

Girly come closer, I don’t have front teeth so I won’t bite.

Jammer, is ‘n meit se naam.

Ek klap jou in jou gevriet!

Dai moerse ding vriet mos aleen ‘n barrel Kentucky op, lek hy nog sy vingers oek af.

Kom! Kom! Laat jou hakke vlam vang!

Moenie soe wiesie man.

Giva R1 there man!

Hulle Gala weer, lykit gaan uit Fashion uit.

Jy moet dit gloe!

Jy jou loafer!

Wat tik jy ha?

Ken nie so lekka die wit mense se goetes nie …

Jou lekke ding.

Mybru don’t talk k*k!

Jou fader.

Yerie j bly oek simple.

You mos can’t dala such k*k man! Ow how you then!

Halo j wat gat an met jou tanie.

J moet it kan gloe baby you must believe it to achieve it.

Waar oorgarrit?

Het jy nou daai k*k gehoor!

Mybru, that’s a swak trap.

Nagani j.

Sy met ha dik gat ook saam!

Nah man don’t be like a doos.

Jy is ‘n om draai trein.

Jy is ‘n ane BEN 10.

JArr maakLa mybrU jys gevrEk.

Hou vas!

Yerie j kan darem dik hou met een sous – eh!

You skeem you a cleva bra, I will catch you in tha street.

Nee yerie baby ek smaakie vi jou nie gat maak jou laat ane plek – eh!

Alles wat jou oë sien wil jou gat hê!

J is to much!

Jou oë bly groter as jou mag!

Niemand fokken werk vidag amal is te doen met.

Jy’s so lelik, jou ma voer jou met ‘n kettie.

Hoesit my larnie!

Hu lykit?

Nai kwai mybru! Befok skiet! Nai ve praat mybru!

Ekt jo mos kak gemiss my bru, waa stiek jy an weg?

Nai myBru befokte storie vitel it weer.

Hosh hoe change die nomme ha? Djy moet wys raak …

Djy kyk nog!

Hies my manskap nou, waa stiek jy an weg my bru?

Hoe lyk it ek en jy naked?

Ek het al dai kint gechise weh!

Jy miniete vi jou!

Jysi wysi.

Jinne my bru jy sal ‘n kak ding oorkom!

Don’t, even talk kak to me!

Gooi nat masekint!

Koep ‘n stock vis parcel.

Jirrrrrre Jesus!

Sorry is ‘n kaalgat voëltjie.

Twist as jy nie kan jive nie.

Awê ma se kin!

Jy sê rrai ding!

Jy kan ma wat sê!

Is jou pa miskien ‘n carpenter, want jy maak my hout hoo …

Sê vir jou daas vis.

Tsek! Los my uit!

Dala what you must!

Djy’s op allpay dag gebore hule noem jo suma grant.

Awê hoe lyk hulle?

Hy’s ‘n bietjie donker van kleur maar hy’s ‘n goeie man.

What kind!

Ek sien aan jou kuite jy slaap buite.

Djy sê nie vir my nie!

Lyk weer soos ‘n optel kind jou fokken turk.

Los my Af!

Waaheen issie wêreld oppad?

Jirre, keer vi my voor ek die kind vi’morsel!

Wat is die Kyk as die Keur dan so duur is!

Hou vi julle soes kallids gedra … mens kan sien julle is niks gewoonti.

Moenie soe wiesie man …

Julle is wee gevrek heeldag, mos heel aand wee rond ge-jintoe.

Ek loop die jong somme ytie pat yt!

Gaan jy saam? Waantoe? Klim op my rug dan poep ek jou maan toe …

Maak ‘n bier ouense.

Hallo, het jy op my bors gele vi daai kind? Ek slat alleen daa as daa geslat moet word!

Da moet ek sieke tienie pat ga staan vi jou vi Nikes.

Awe my bradde from anarre Madder, Vuil-vuil, die nare ware … hey tsek hoe hou jy nog arra.

Gie n stuki brod da.

Gie bietjie slaai daar maybru.

Hy vang alwee tokkies.

Anner mense kom met karre, jy kom met K@k.

‘n Hotnot het lankal ‘n plan.

As jy wil hê dan moet jy gaan lê.

I’ll make your liver quiver babe!

‘n Man het nie nog tyd vi die mickey mouse kak wat hie aan gaan nie.

Kan ‘n man dan nieee.

Hos tokkelos.

Jy sê nog van dai, dan sê ek net van dit.

Jy hou van voetjies hang.

Is duidelik!

J weet jou ma is ‘n kullid as sy sê Kardashios instead of Kardashians.

Jy’s ‘n ware N**i, wiet djy?

Manne met wit skoene is jollers.

Tsek hie weg, lykit soes die jou size is?

Awe bra, het jy nie ‘n toebophie?

Hou jy kersie vas?

Is jy jas!

Die issie jo pitteesie gan speel innie jaat.

Jou gee ek 2 moerse Klappe.

Mag jou ma jou vrek gelê het by geboorte, en liewers jou nageboorte grootgemaak het.

Jy werk op my nerves.

Nou soe praat a bek.

Hy word weer ‘n jas aangetrek.

Hy mang.

Dankie Mooi!

Trek reg jou bek wat so hang, of ek klappit reg …

Waar’s my swirlkous? My harriets gaan mince!

Aunties Over Bitches!

Die gattas is weer deur die geref.

Nou jik jou naat.

Ek slaan jo na jo ma!

Ek klap jou tot in neks wiek.

Sy spiet nogals hard.

Dankie mos.

Jy hou jo wit.

Yho die mense het dinge!

Jits my broe!

Daai 2 spin mos nou.

En as jy lyk of jy jou favourite pienk panty nat gepis het?

Sê vi ma eks nou da.

Daar’s pardon vir ‘n hoerjaa maar nie pardon vir ‘n fietna/skinnebek nie.

Is da dan vokol uit ve I man ni.

Jule is su baie ini joint djou ma moet glat die rys rasper.

Jule joint is su warm di kaklake loep met G-strings.

Hoelihaa!

Daai’s nou ‘n goeie verskoning vir ‘n soetetjie … maak die tafel donker bra.

Jy vreet soos iemand wat van jou dood gehoor het!

Het jy gesien hoe nca lyk daai outjie?

Daai meid jy neuk nie met haar nie jong – sy is gemaak van ‘n anne klas klei.

Daai ding is nie so lekker nie: hy is 20c short van ‘n 5bob! Tarty dit is wat hy is – bly net weg, asseblieftog.

Hulle is mos van buite, praat mos hoog Afrikaans.

Jy model in die toilet, jy wen `n drol.

Het hulle dai k*k gesien op 7deLaan?

Wat is dit nou dit was dan netou niks.

Wat klap soe?

Koppel ‘n dite?

Mybroe djy moet 1 ding wys raak asie nome lyk dan dala os.

You know MOS what I mean man!

Jy ek wag ve jou more!

Hou jou linne binne.

Waa wil jy wies?

Wiet jou ma jys hier?

Toe koeberse, foam matrass en kussing plustens die AMC classic potte saam gat oppie picnic.

Make the circle bigger.

Daai dite dowwel.

Dala wat you mussss.

Nou wiet djy nou hoe?

Suikerbos ek wil jou hê.

Dis kla wat dit so is.

Hiesek an nou!

Hy’s is te poenankies.

Moetie swak kykie.

Jy maak my swak man.

I hear to say …

Blom net daar ma se kind!

I must van ju jo Naai!

Asie pale so lyk, hoe lykie goalie nie.

… en natuurlik:

Jou mase poes!

Vir diegene wat soek vir:
Kleurling quotes, Kaapse flakte grappies en Kaapse Vlakte grappies.




5 Opinies:

Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Grappe
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Grappe
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Grappe
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Grappe
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Grappe
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Zenzi Makeba Lee & Amanda Tiffin | Roekeloos
2018-05-31 13:32:27
[…] meer inligting oor Zenzi Makeba Lee Zenzi Makeba Lee & Amanda Tiffin Genre: Jazz Taal...
Stoffel: die beste stories | Roekeloos
2018-05-30 14:35:38
[…] (2004), Stoffel se veldnotas (2007), Stoffel in Afrika (2010), Stoffel op safari (2012) en...
Anja Louw
2018-05-29 16:54:12
Ek wil net graag weet wat het jou geinspireer om hierdie gedigte te skryf?...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.