// jy lees ...

Grappe

Groente wat jou oë laat traan

Juffrou: “Klas, watter soort groente laat ‘n mens se oë traan?”

Jannie: “Aartappel juffrou!”
Juffrou: “Nee Jannie, dis ‘n ui.”

Jannie: “Mens kan sien juffrou is nog nooit met ‘n aartappel op die eiers gegooi nie.”

♦♦♦

(Stuur jou grappe na bydraes [by] roekeloos.co.za)

♦♦♦

Koop / Buy 10 Jaar van Afrikaanse Grappe (e-Boek PDF, DRM Free)


Bespreking

Geen kommentaar vir “Groente wat jou oë laat traan”

Gee jou mening