Die duiwel stap in by ‘n kroeg.
Toe die eerste persoon hom gewaar sien jy net mense spat in alle rigtings.
Net Koos bly sit by die kroegtoonbank.
Die duiwel gaan sit langs Koos.
“Is jy nie bang vir my nie?” vra die duiwel.
“Hoekom sal ek bang wees vir jou,” antwoord Koos, “ek is al 25 jaar met jou suster getroud.”
Laai 10 Jaar van Afrikaanse Grappe af vir jou rekenaar of selfoon.
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)



Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.