Koos kuier in Londen.
Die eerste persone wat hy teëkom met ‘n swaar aksent stop hy sommer net daar in die straat. Dis twee baie baie groot dames en hulle is redelik vies vir die vreemdeling wat so opdringerig is.
“Good mornings.” is Koos vriendelik. “That are very strange êksênt. I thinks you are from Scotland.”
“I think you are an idiot!” antwoord die een dame. “We are from Wales you fool!” voeg die ander by.
“My magtig!” sê Koos verbaas. “Ek het nooit geweet daar is walvisse in Skotland nie!”
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)
Koop 10 Jaar van Afrikaanse Grappe (DRM Free E-boek beskikbaar) >>
>>



Bespreking
Geen kommentaar vir “Koos kuier in Lôndôn”