// jy lees ...

Grappe

Koos se probleem

Koos strompel straataf op soek na sy motor.

Hy het die Springbok-toets by sy vriend gekyk en soek nou sy motor. In sy hand het hy ‘n halwe bottel brandewyn – sy tweede een vir die dag. Skielik hoor hy ‘n geluid uit ‘n motor naby hom. Hy loer by die venster in en sien ‘n man met wat lyk soos ‘n koeëlwond aan sy skouer.

“Meneer” smeek die man saggies “kry asseblief hulp.”

“Wat!” sê Koos “Jou hol man! Ek kan enige tyd shtop as ek wou!”

♦♦♦

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Koop 10 Jaar van Afrikaanse Grappe (DRM Free E-boek beskikbaar) >>

>>






Bespreking

Geen kommentaar vir “Koos se probleem”

Gee jou mening