Kieslys

Close


*/

08 November
2012
Grappe
10808 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Kort grappe

Hy het so baie grade, hy dink al hy is ‘n termometer.

♦♦♦

Jou ma is so kort, mens kan haar voete sien op haar bestuurslisensie.

♦♦♦

Jou ma is so dik, sy gaan gym met ‘n iPad om haar arm.

♦♦♦

“Dokter my kleptomania is steeds buite beheer. En deesdae steel ek al wat ‘n slimfoon of klein rekenaar is.”
“Gaan net voort en neem die tablette.”

♦♦♦

Ek het nou weer al drie Matrix films gekyk en ek dink steeds dit is ongeloofwaardig. Al daai rekenaars en geeneen van hulle het op enige stadium gevra of hulle ‘n nuwe weergawe van Adobe moet aflaai nie.

♦♦♦

Die onderwyser vra dat klas ‘n sin maak met ‘bo my vuurmaakplek’.
Sannie: “My rok is so kort dit sit bo my vuurmaakplek”

♦♦♦

(Stuur jou grappe na bydraes [by] roekeloos.co.za)



1 Opinie:

Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Grappe
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
27 November 2010
Grappe
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
08 November 2012
Grappe
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
15 November 2005
Grappe
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.
24 Mei 2012
Grappe
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?

Onlangse kommentaar

Gedigte van Heleen Malherbe | Roekeloos
2017-03-25 08:44:07
[…] Digters […]...
Barend Buitekamer
2017-03-23 13:28:07
Dankie Roekeloos vir die plasing. Dankie Alida vir die kommentaar....
Alida Marais
2017-03-23 13:08:56
Jou werk is herkoubaar!! Ek is so dankbaar almal kan jou nou LEES!!! Jy verdien om hier te wees....

Advertensie