Laatnag in Langstraat druk ‘n rower ‘n mes teen ‘n man se rug.
“Gee my jou geld of jy’s vrek my bra” sê die dief.
“Meneer,” antwoord die slagoffer effe benoud, “ek is ‘n politikus, ek werk hier bo in die parlement. Is jy sekere jy wil dit doen?”
“In daai geval,” sê die dief, “gee terug my geld sir of jy’s vrek.”
(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)
Related posts:















Bespreking
Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.
Kommentaar is gesluit.