Jors koop ’n paar pakkies mottegif-balletjies by die supermark die oggend. G’n wonder die kassiere is so bietjie nuuskierig toe jy die middag weer daar is en nog ’n paar pakkies koop nie. Toe sy uitvra oor wat hy maak met al die mottegif-balletjies kyk haar haar aan asof sy vreeslik onnosel is en sê:

“Mens gooi mos nie die eerste keer raak nie!”

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar