Kieslys

Close


*/

09 November
2017
Grappe
146 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Oupa se gehoor

Oupa en ouma kom kuier vir Kersfees. Die hele familie is daar. Twee lang tafels sit vol van kinders, klein-kinders, agter-kleinkinders. Dit raas en rumoer.

Hier net voor nagereg leuen oupa oor na ouma en fluister: “Ek het saggies gepoep. Dink jy iemand het gehoor?”
Ouma: “Ek dink jy kort nuwe batterye in jou gehoorstuk.”



Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Grappe
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Grappe
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Grappe
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Grappe
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
15 November 2005
Grappe
Spreekwoorde en waar hulle vandaan kom
Op elke nuwe blaadjie wat omgeslaan word, is daar vir nuuskierige agies interessante brokkies en stories oor hoe van Afrikaans se bekendste en minder bekende uitdrukkings ontstaan het.

Onlangse kommentaar

Salvator Mundi breek wêreldrekord | Roekeloos
2017-11-16 13:30:13
[…] rekord is voorheen gehou deur Pablo Picasso se “Les femmes d’Alger” (Die...
James
2017-11-11 17:51:26
Wonder...
Gedigte van Charles Grobbelaar | Roekeloos
2017-11-10 08:57:52
[…] Digters […]...

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.