Kieslys

Close


*/

17 Augustus
2017
Grappe
2221 keer gelees
(*slegs web-weergawe)

Sandbaai nudiste

In die slegte ou dae het beswaarde inwoners van die omgewing gereeld gekla oor die kaal mense op Sandbaai se strand. Die polisie het ook gereeld klopjagte uitgevoer om seker te maak die Christelik-nasionale sedes word deur almal onderhou.

So het ’n beswaarde tannie weer eendag gekla oor die ongoddelike mense sonder klere op Sandbaai. Die polisie het gespring en die sersant het sy afdeling opdrag gegee om gereed te maak om Sandbaai binne te val.

Toe die afdeling aantree moes selfs die kragdadige sersant lag, want ’n nuwe laaitie was gereed, sonder ’n draad klere, net met ’n strandhanddoek.




Gee jou mening







Gereeld gelees

11 Julie 2010
Grappe
Verklarende Afrikaanse Woordeboek
Die Verklarende Afrikaanse Woordeboek (waarvan die eerste uitgawe reeds 70 jaar gelede verskyn het) is die handwoordeboek waarin die grootste versameling trefwoorde in Afrikaans verklaar word.
08 November 2012
Grappe
Kort grappe
Jou ma is so kort, mens ...
27 November 2010
Grappe
Die mooiste Afrikaanse liefdesgedigte
Die vierde, uitgebreide uitgawe van Die Mooiste Afrikaanse Liefdesgedigte is nou chronologies georden, sodat lesers kan sien hoe die Afrikaanse liefdesgedig oor die afgelope eeu ontwikkel het.
24 Mei 2012
Grappe
Kort grappies
Wat is die verskil tussen ’n voël en 'n vlieg?
07 Januarie 2009
Grappe
Gedigte van Anell de Beer
Wat 'n groot voorreg om deel te kan wees, en immers ek is bevrees. Ons is almal oud genoeg, om in die more te wroeg.

Onlangse kommentaar

Roekeloos
2018-07-13 18:15:56
99% van die graderings is geoutomatiseer. Daarom begin hulle laag en styg mettertyd soos nuwe data b...
Delize Smith
2018-07-13 17:54:29

2* belaglik Was tenminste 4* Enigste kritiek was teater Klank nie so goed

...
Roekeloos
2018-07-11 13:15:11
Daar is een by die Rambler's Club in Bloemfontein van 27 tot 29 Julie....

Advertensie

Hou jy van ons hulpbronne? Oorweeg asseblief 'n donasie in Bitcoin: 179nZqSyFmYPcvu4ZU733PgXBKUYXcy9DD | Ons toets tans ’n kode om wiskundige probleme op te los met behulp van gebruikers se blaaiers; om nie afhanklik te wees van advertensies nie.