// jy lees ...

Grappe

Siek vrou

‘n Man vat sy siek vrou dokter toe.

Na die ondersoek sê die dokter vir die man: “Ons het hier met ‘n baie lelike ding te doen.”
“Ek weet,” sê die man “maar sy is baie goed vir die kinders.”

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

Share and Enjoy:
  • del.icio.us
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • Ping.fm
  • RSS
  • Digg
  • FriendFeed
  • Google Buzz
  • Live
  • MySpace
  • Twitter

Related posts:

  1. Vergeet
  2. Kinders
  3. Die ding tussen man en vrou
  4. Siek en Saad
  5. Kop

Bespreking

Kommentaar word nie toegelaat by hierdie bydrae nie.

Kommentaar is gesluit.

Switch to our mobile site