// jy lees ...

Grappe

SMS-taal vir die ouer persoon

AVO – Aambeie vlam op

BDD – By die dokter

HJV – Het jy Viagra?

IJGA – Is jou gehoortoestel aangeskakel?

KH3! – Kom huis toe, het horing!

KWS – Kry weer sooibrand

LAW – Lek al weer

MGBBW – Moet gaan, Brooklax begin werk.

MWG – Maag werk goed

PIL – Pensioen is laat

SG – Skryf groter

WIMV – Waar is my valstande?

WWW – Waar was ek nou weer?

(Stuur jou grappe na bydraes by roekeloos.co.za)

No related posts.


Bespreking

Een mening vir “SMS-taal vir die ouer persoon”

  1. Ek deel graag my ervaring met ander. Ek het ongeveer drie jaar gelede gebruik gemaak van persone wat bykans daagliks adverteer dat hul ereksie verbeter deur inspuiting voor ereksie(die inspuiting gedeelte kom natuurlik nie voor in hul advertensie nie, dit vind jy eers uit tydens besoek) Dit het die eerste probeerslag goed gewerk maar toe bevat die middel n produk waar voor sekere persone soos ek alergies is. Dit het veroorsaak dat my penis tydens ereksie,( indien dit wel nog gebeur) agter oor neig en ook het my penis ongeveer met n derde verklein.
    Ek sal graag wil weet of dit reg gestel kan word en of ek regstappe kan instel teen praktisyn.
    Die nadelige produk in die middel is deur n Internis aan my ui gewys.Ek voel die praktisyns moet eers dmv die nodige toetse bepaal of sy pasiente allergies is al dan nie.
    Graag verneem ek van persone met soort gelyke ervaring.
    Dankie

    Geskryf deur Louis | 2 Februarie 2012, 12:39

Gee jou mening