Jy weet hoe my ma altyd gesê het alles wat mens ‘n “te” agterna kan sit, is nie goed vir jou nie.
Wel, sy was ook maar lekker verkeerd.
Vat nou vir: VrugTE, GroenTE en TieTE.
♦♦♦
(Stuur jou grappe na bydraes [by] roekeloos.co.za)
♦♦♦
Koop / Buy 10 Jaar van Afrikaanse Grappe … (e-Boek PDF, DRM Free)



Bespreking
Geen kommentaar vir “Te”